Little Fighters Cancer Trust 1

Little fighters stories:

 

Please feel free to read all the stories of our little fighters. PLEASE NOTE: Not all the photographs in our Little Fighters Albums are nice to look at. Some of the photographs depict the horrid realities of Childhood Cancer. Sensitive viewers should be mindful.

Dillon Neethling


Dilon Neethling , is ’n 8 jarige seuntjie in ons skool, Laerskool Gimnasium Paarl. Hy het saterdag tydens sy rugby wedstryd, inmekaar gesak. Nadat sy ouers met hom hospitaal toe is en bloedtoetse gedoen is , is leukemia gediagnoseer.

Sy witbloedsel telling was 2 ipv 18. Hy is tans in Tygerberg hospitaal opgeneem en hulle gaan vandag beenmurg trek om toetse te doen maar dit lyk blykbaar nie goed nie. Bo en behalwe vir die feit dat ons bid vir `n wonderwerk van genesing, bid ons ook vir genoeg personeel wat in die pediatriese saal kan help. Dra hom en sy familie asb in julle gebede op. Sy pa is ook tans besig om teen kanker te baklei.

Stuur vir julle email buddies aan asb!

Ons weet hoe groot God se genade is en ons loof en prys Hom daarvoor!


jQuery Carousel

2017/10/18