Little Fighters Cancer Trust 1

Downloads:

BBEEE

Financials

Other

Testimonials

 

Heini Brain Cancer Little Fighter


Gratitude. Every time we knocked, a new door opened for us! Wherever we went astray, a new path appeared! We were helped, we were encouraged and we are supported! We are blessed! Thank you for helping and never judging! That you jump in and give as our lives are collapsing.

God bless!

Dankbaarheid. Elke keer wat ons geklop het, het ‘n nuwe deur vir ons oopgegaan! Waar ookal ons gedwaal het, het ‘n nuwe pad vir ons verskyn! Ons was gehelp, ons was bemoedig, ons is ondersteun! Ons is geseend! Baie dankie dat julle help en nooit oordeel nie! Dat jul inspring en gee as ons lewe inmekaar tuimel. 

 

God bless!

 


2018/09/19